Search form

2 Kronieke 14:8

8Asa het ’n leër gehad. Daar was 300 000 manne van Juda in Asa se leër, hulle het groot skilde en spiese gehad, en daar was 280 000 manne van Benjamin, hulle het klein skilde en pyl en boë gehad. Almal was manne wat goed oorlog kon maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index