Search form

2 Kronieke 15:12

12Hulle het ’n ooreenkoms gemaak met mekaar. Hulle het belowe om die Here, die God van hulle voorvaders, te dien met hulle hele hart en siel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index