Search form

2 Kronieke 15:15

15Almal in Juda was bly omdat hulle dit belowe het, want hulle het dit belowe met hulle hele hart. Hulle wou regtig die Here dien, en die Here was tevrede. Hy het vir hulle vrede gegee, daar was nie vyande rondom hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index