Search form

2 Kronieke 15:16

16Koning Asa het ook vir sy ouma Maäka gesê sy sal nie meer belangrik wees omdat sy ’n koning se ma is nie, want sy het ’n afgodsbeeld laat maak van die godin Asjera. Asa het die beeld omgegooi en stukkend geslaan. Hy het dit laat verbrand in die Kedron-vallei.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index