Search form

2 Kronieke 15:18

18Asa het die gewyde presente van sy pa en sy eie gewyde presente in die tempel gebring. Dit was goud en silwer en ander goed.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index