Search form

2 Kronieke 15:8

8Toe Asa die boodskap hoor wat die profeet Oded gebring het, het hy besluit wat hy wil doen. Hy het die afgodsbeelde laat wegvat uit die hele land Juda en Benjamin en uit die stede wat hy in die Efraim-berge gevat het. Hy het die altaar laat regmaak wat voor die voorportaal van die tempel was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index