Search form

2 Kronieke 15:9

9Toe het hy gesê al die mense van Juda en Benjamin moet bymekaarkom, en ook al die mense van die stamme Efraim, Manasse en Simeon wat in Juda en Benjamin kom woon het en wat daar vreemdelinge was. Baie mense van Israel het na Asa toe gekom toe hulle sien dat sy God die Here by hom is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index