Search form

2 Kronieke 17:11

11Party Filistyne het vir Josafat presente gebring en hulle het belasting betaal met silwer. Die Arabiere het ook vir Josafat skape en bokke gebring, 7 700 skaap-ramme en 7 700 bok-ramme.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index