Search form

2 Kronieke 17:3

3Die Here was by Josafat en Hy het hom geseën, want Josafat het gelewe soos sy voorvader Dawid gelewe het toe hy koning geword het. Josafat het nie die Baäls gedien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index