Search form

2 Kronieke 17:5

5Die Here het vir Josafat gehelp om ’n sterk koning te wees. Al die mense van Juda het vir hom presente gebring, en hy het baie ryk geword. Almal het hom gerespekteer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index