Search form

2 Kronieke 17:7

Josafat stuur amptenare en Leviete en priesters om vir die mense te leer

7In die derde jaar nadat Josafat koning geword het, het hy amptenare gestuur om vir die mense in die stede van Juda te leer. Die amptenare was Ben-Gajil, Obadja, Sagaria, Netanel en Miga.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index