Search form

2 Kronieke 18:29

29Die koning van Israel het vir Josafat gesê: “Ek sal ander klere aantrek sodat die vyande nie sal weet wie ek is nie en dan sal ek saam met die manne oorlog begin maak. Jy moenie jou koningsklere uittrek nie.”

Die koning van Israel het toe ander klere aangetrek en hy het saam met die manne oorlog begin maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index