Search form

2 Kronieke 18:3

3Koning Agab van Israel het vir koning Josafat van Juda gevra: “Sal jy saam met my gaan na die stad Ramot in Gilead?”

Josafat het gesê: “Ek sal saam met jou gaan, en jy kan my manne ook gebruik.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index