Search form

2 Kronieke 19:10

10Die Israeliete wat in die stede woon, sal na julle toe kom en hulle sal vra dat julle moet sê wie het reg gedoen en wie het verkeerd gedoen. Miskien het iemand ’n ander mens doodgemaak of hy het nie gedoen wat die wette van die Here sê nie. Julle moet hulle waarsku om nie verkeerd te doen teen die Here nie, sodat die Here nie vir hulle én vir julle kwaad word nie. Julle moet só werk dat julle nie self skuldig word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index