Search form

2 Kronieke 19:11

11En onthou, die hoëpriester Amarja is julle hoof wanneer julle moet oordeel oor die dinge van die Here, en Sebadja, die stamhoof van Juda, is julle hoof wanneer julle moet oordeel oor die dinge van die koning. Sebadja is die seun van Ismael. Die Leviete is die mense wat vir julle moet help. Julle moet sterk wees. Die Here sal by mense wees wat goed doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index