Search form

2 Kronieke 19:2

2En toe kom die siener Jehu seun van Ganani na hom toe en hy sê vir Josafat: “Jy het ’n man gaan help wat verkeerd gedoen het en jy hou van mense wat nie lief is vir die Here nie. Daarom is die Here nou kwaad vir jou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index