Search form

2 Kronieke 19:4

Josafat kies regters en stel hulle aan

4Josafat het in Jerusalem gewoon, maar hy het weer na die mense toe gegaan, van die stad Berseba in die suide tot by die Efraim-berge in die noorde, en hy het die mense laat terugkom na die Here, die God van hulle voorvaders.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index