Search form

2 Kronieke 19:6

6en hy het vir hulle gesê: “Julle moet goed dink wat julle doen, want dit is nie ménse wat vir julle gekies het en regters gemaak het nie, dit is die Hére. Hy is by julle wanneer julle moet besluit wat is reg en wat is verkeerd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index