Search form

2 Kronieke 19:7

7Daarom moet julle bang wees vir die Here, julle moet oppas wat julle doen, want ons God die Here sal nie daarvan hou dat julle mense onregverdig oordeel nie, of dat julle goed is vir party mense en nie goed is vir ander mense nie. Hy sal ook nie daarvan hou dat julle geld neem van party mense en dan verkeerd oordeel nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index