Search form

2 Kronieke 19:8

8Josafat het ook in Jerusalem party Leviete en priesters en familiehoofde van die Israeliete gekies en aangestel om te besluit wat is reg en wat is verkeerd wanneer mense moet doen wat die Here wil hê, hulle moes ook besluit wat is reg en wat is verkeerd wanneer mense mekaar beskuldig. Hierdie regters het in Jerusalem gewoon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index