Search form

2 Kronieke 2:1

Salomo en koning Hiram van Tirus maak ’n ooreenkoms

(Kyk ook 1 Kon 5:1-12)

1Salomo het besluit om ’n tempel te bou waar hulle die Naam van die Here kan eer, en ook ’n paleis vir homself.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index