Search form

2 Kronieke 2:17

Salomo maak werkers bymekaar

(Kyk ook 1 Kon 5:13-18)

17Salomo het al die mans laat tel wat vreemdelinge in die land Israel was. Sy pa Dawid het hulle voorheen ook laat tel. Hulle was almal saam 153 600 mans.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index