Search form

2 Kronieke 2:3

3Salomo het vir koning Hiram van Tirus ’n boodskap gestuur. Hy het gesê: “Jy het vir my pa Dawid sederhout gestuur sodat hy vir hom ’n paleis kon bou om in te woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index