Search form

2 Kronieke 2:6

6Niemand kan regtig vir Hom ’n huis bou nie, want daar is nie genoeg plek vir Hom nie, ook nie in die hoogste hemel nie. Ek kan net vir Hom ’n tempel bou sodat ons daar vir Hom offers kan bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index