Search form

2 Kronieke 2:7

7Nou vra ek dat jy vir my iemand moet stuur wat vaardig is om te werk met goud en silwer en brons en yster en met pers wol, rooi wol en blou wol. Dit moet iemand wees wat ook weet hoe om letters en prente op klip uit te sny. Hy moet die werk doen saam met die slim manne hier by my in Juda en Jerusalem. My pa het hierdie manne bymekaargemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index