Search form

2 Kronieke 20:10

10Nou het die Ammoniete en Moabiete en die mense van Seïr-berg gekom om ons aan te val. Toe die Israeliete uit Egipte gekom het, het U die Israeliete nie in hierdie volke se lande laat kom nie. U het gesê die Israeliete moet wegdraai van hierdie volke. Die Israeliete het nie hierdie volke doodgemaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index