Search form

2 Kronieke 20:25

25Josafat en sy manne het gekom om die vyande se goed te vat. Hulle het baie goed daar gekry, klere en kosbare goed wat hulle kon vat, hulle kon dit nie alles dra nie. Hulle het drie dae lank die goed weggedra, want dit was so baie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index