Search form

2 Kronieke 20:31

Josafat sterf

(Kyk ook 1 Kon 22:48-51)

31Josafat was koning van Juda. Hy was 35 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 25 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Asuba dogter van Silgi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index