Search form

2 Kronieke 20:37

37Maar Eliëser seun van Dodawa van die stad Maresa het vir Josafat ’n boodskap van die Here gebring. Hy het gesê: “Die Here sal jou werk laat misluk omdat jy ’n ooreenkoms gemaak het met Ahasia.”

Die skepe het gebreek, en hulle kon nie na Tarsis gaan nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index