Search form

2 Kronieke 21:10

10Die Edomiete het opstandig gebly teen Juda tot nou toe. Die mense van die stad Libna het in daardie tyd ook opstandig geword teen Joram. Dit het gebeur omdat hy nie die Here, die God van sy voorvaders, gedien het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index