Search form

2 Kronieke 21:11

11Joram het ook offer-plekke gebou in die berge van Juda. Hy het die mense van Jerusalem ontrou laat word en hy het die mense van Juda weggelei van die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index