Search form

2 Kronieke 21:12

12Daar het ’n brief van die profeet Elia by Joram gekom. Elia het geskryf: “Die Here, die God van jou voorvader Dawid, sê: Jy lewe nie soos jou pa Josafat of soos koning Asa van Juda gelewe het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index