Search form

2 Kronieke 21:17

17Hulle het oorlog gemaak teen die koning van Juda en hulle het hom oorwin. Hulle het al die goed gevat wat hulle in die paleis kon kry, en hulle het sy seuns en sy vroue gevang en saamgevat. Hulle het net sy jongste seun Joahas nie gevang nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index