Search form

2 Kronieke 21:19

19Hy het sieker en sieker geword, en ná twee jaar het sy derms uitgekom. Hy het baie pyn gehad en hy het gesterf. Die mense het altyd ’n vuur aangesteek om die konings vóór Joram te eer, maar Joram se mense het nie ’n vuur vir hom aangesteek nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index