Search form

2 Kronieke 21:2

Joram

(Kyk ook 2 Kon 8:16-24)

2Joram het broers gehad, hulle was seuns van Josafat. Hulle name was Asarja, Jegiël, Sagaria, Asarja, Migael en Sefatja. Hulle was almal seuns van koning Josafat van Juda.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index