Search form

2 Kronieke 21:20

20Hy was 32 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was ag jaar lank koning in Jerusalem. Niemand was jammer toe hy gesterf het nie. Hulle het hom begrawe in die Dawidstad, maar nie in die grafte waar hulle die konings begrawe het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index