Search form

2 Kronieke 21:7

7Maar die Here wou nie die koningshuis van Dawid laat ophou regeer nie, want Hy het ’n verbond gemaak met Dawid en Hy het belowe om altyd ’n lamp te laat brand vir Dawid en sy seuns, die Here het belowe dat een van hulle altyd koning sal wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index