Search form

2 Kronieke 22:11

11Maar prinses Jehoseba het Ahasia se seun Joas weggeneem van die prinse wat sou sterf, niemand het dit gesien nie. Sy het vir Joas en die vrou wat hom moes oppas, weggesteek in ’n slaapkamer. Jehoseba was ’n dogter van koning Joram en sy was ’n suster van Ahasia. Sy was getroud met die priester Jojada. So het dit gebeur dat Joas nie gesterf het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index