Search form

2 Kronieke 22:5

5Hy het gedoen wat die familie van Agab vir hom gesê het om te doen. Ahasia het saam met Joram seun van koning Agab van Israel oorlog gaan maak teen koning Gasael van Aram. Dit was by die stad Ramot in Gilead. Die Arameërs het daar vir Joram raakgeskiet,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index