Search form

2 Kronieke 22:6

6en hy het teruggekom na die stad Jisreël sodat sy seerplekke gesond kon word, die seerplekke wat hy gekry het toe hy oorlog gemaak het teen koning Gasael van Aram. Koning Asarja van Juda, seun van Joram, het na die stad Jisreël gekom om vir Joram seun van Agab te besoek, want Joram was siek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index