Search form

2 Kronieke 22:9

9Jehu het toe vir Ahasia gesoek. Ahasia het in die stad Samaria weggekruip, maar hulle het hom daar gevang. Hulle het hom na Jehu toe gebring en hulle het hom doodgemaak. Hulle het hom begrawe, want hulle het gesê: “Hy is die kleinseun van Josafat, Josafat het die Here met sy hele hart gedien.”

Atalia word koningin

(Kyk ook 2 Kon 11:1-3)

Nadat Ahasia gesterf het, was daar niemand in sy familie wat dadelik koning kon word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index