Search form

2 Kronieke 23:1

Joas word koning

(Kyk ook 2 Kon 11:4-20)

1Maar in die sewende jaar het Jojada besluit om iets te doen. Hy het ’n ooreenkoms gemaak met die hoofde van die offisiere. Die hoofde was: Asarja seun van Jerogam, Ismael seun van Joganan, Asarja seun van Obed, Maäseja seun van Adaja, en Elisafat seun van Sikri.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index