Search form

2 Kronieke 23:10

10Hy het al die manne laat wagstaan om die koning, elkeen het sy wapen in sy hand gehad. Hulle het rondom die koning gestaan, van die suidekant tot by die noordekant van die tempel. Hulle het naby die altaar en die tempel gestaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index