Search form

2 Kronieke 23:11

11Toe het Jojada die prins na buite gebring, en hulle het ’n kroon op sy kop gesit. Hulle het ’n brief vir hom gegee. In die brief was geskryf dat hulle hom gekies en aangestel het om koning te wees. Daar was ook geskryf wat hy moes doen. Jojada en die ander priesters het vir Joas gesalf en hulle het gesê: “Ons bid dat die koning lank sal lewe!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index