Search form

2 Kronieke 23:13

13Toe sy daar kom, sien sy dat die koning by die pilaar naby die ingang staan. Die leiers en die mense wat die trompette geblaas het, was by die koning. Al die mense van die land was bly en hulle het die trompette geblaas. Die mense wat moes sing, het op hulle musiek-instrumente gespeel en hulle het die mense gelei om die Here te prys. Atalia het haar klere geskeur en geskree: “Julle het my verraai, julle het my verraai!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index