Search form

2 Kronieke 23:16

16Jojada het ’n ooreenkoms gemaak tussen homself en die volk en die koning. Hulle het belowe dat hulle ’n volk van die Here sal wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index