Search form

2 Kronieke 23:17

17Daarna het al die mense na die tempel van Baäl gegaan en hulle het dit afgebreek. Hulle het die altare en die beelde stukkend geslaan en hulle het vir Mattan, die priester van Baäl, doodgemaak by die altare.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index