Search form

2 Kronieke 23:18

18Jojada het vir die priesters van die Levi-stam gesê hulle moet kyk dat alles reg gaan in die tempel. Dawid het die priesters gekies en aangestel by die tempel, die priesters moes vir die Here brand-offers bring. So is dit geskryf in die Wette van Moses. Hulle moes dit doen terwyl hulle bly is en sing, soos Dawid gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index