Search form

2 Kronieke 23:2

2Hulle het toe rondgegaan in die land Juda en hulle het die Leviete en die familiehoofde van al die stede van Juda bymekaargeroep. Toe het hulle na Jerusalem gekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index