Search form

2 Kronieke 23:20

20Hy het die hoof-offisiere en die leiers en die regeerders van die volk en al die belangrike mense van die land saamgeneem. Hulle het die koning uit die tempel gebring en hulle het deur die boonste poort na die paleis gegaan. Hulle het die koning op die troon van die koning laat sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index